Jeremia 15:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Waarom het my pyn chronies geword+ en my wond ongeneeslik?+ Dit het geweier om gesond te word. U word gewis vir my soos iets bedriegliks,+ soos waters wat onbetroubaar is.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:18 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 9
18 Waarom het my pyn chronies geword+ en my wond ongeneeslik?+ Dit het geweier om gesond te word. U word gewis vir my soos iets bedriegliks,+ soos waters wat onbetroubaar is.+