Jeremia 16:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Kyk, ek ontbied baie vissers’, is die woord van Jehovah, ‘en hulle sal hulle beslis soek en vang; en daarna sal ek baie jagters laat kom,+ en hulle sal hulle beslis van elke berg en van elke heuwel af en uit die klowe van die kranse jaag.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 16:16 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 9 “Hele Skrif”, bl. 126
16 “‘Kyk, ek ontbied baie vissers’, is die woord van Jehovah, ‘en hulle sal hulle beslis soek en vang; en daarna sal ek baie jagters laat kom,+ en hulle sal hulle beslis van elke berg en van elke heuwel af en uit die klowe van die kranse jaag.+