Jeremia 23:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wat die profete betref, my hart is gebreek in my binneste. My hele gebeente het begin bewe. Ek het soos ’n dronk man geword,+ en soos ’n man wat deur die wyn oorweldig is, weens Jehovah en weens sy heilige woorde.
9 Wat die profete betref, my hart is gebreek in my binneste. My hele gebeente het begin bewe. Ek het soos ’n dronk man geword,+ en soos ’n man wat deur die wyn oorweldig is, weens Jehovah en weens sy heilige woorde.