Jeremia 23:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “En wanneer hierdie volk of die profeet of priester jou vra en sê: ‘Wat is die las van Jehovah?’+ dan moet jy vir hulle sê: ‘“Julle is—ag, wat ’n las!+ En ek sal julle beslis verlaat”,+ is die woord van Jehovah.’ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 23:33 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 11
33 “En wanneer hierdie volk of die profeet of priester jou vra en sê: ‘Wat is die las van Jehovah?’+ dan moet jy vir hulle sê: ‘“Julle is—ag, wat ’n las!+ En ek sal julle beslis verlaat”,+ is die woord van Jehovah.’