Jeremia 30:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Want ek sal vir jou genesing teweegbring, en van jou wonde sal ek jou genees”,+ is die woord van Jehovah. “Want ’n weggejaagde vrou het hulle jou genoem:+ ‘Dit is Sion, na wie niemand soek nie.’”+
17 “Want ek sal vir jou genesing teweegbring, en van jou wonde sal ek jou genees”,+ is die woord van Jehovah. “Want ’n weggejaagde vrou het hulle jou genoem:+ ‘Dit is Sion, na wie niemand soek nie.’”+