Jeremia 38:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het koning Sedekiʹa gesê: “Kyk! Hy is in julle hande. Want daar is hoegenaamd niks waarin die koning die oorhand oor julle kan kry nie.”+
5 Toe het koning Sedekiʹa gesê: “Kyk! Hy is in julle hande. Want daar is hoegenaamd niks waarin die koning die oorhand oor julle kan kry nie.”+