-
Jeremia 41:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 Toe die hele volk wat by Isʹmael was, Joʹhanan, die seun van Kareʹag, sien en al die hoofde van die krygsmag wat by hom was, het hulle bly geword.
-