-
Jeremia 44:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Wat julle en julle vrouens+ betref, julle, o vroue, spreek ook met julle mond (en met julle hande het julle almal dit in vervulling laat gaan) en sê: “Ons sal vir seker ons geloftes nakom wat ons gedoen het,+ om vir die ‘koningin van die hemel’ offerrook te laat opgaan+ en om vir haar drankoffers uit te giet.”+ Vroue, julle sal vir seker julle geloftes vervul, en julle sal vir seker julle geloftes nakom.’
-