Jeremia 51:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Die dogter van Babilon is soos ’n dorsvloer.+ Dit is die tyd om haar vas te stamp. Nog ’n klein rukkie en die oestyd sal vir haar kom.”+
33 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Die dogter van Babilon is soos ’n dorsvloer.+ Dit is die tyd om haar vas te stamp. Nog ’n klein rukkie en die oestyd sal vir haar kom.”+