Jeremia 51:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 ‘Mag die geweld wat my en my liggaam aangedoen is, op Babilon wees!’ sal die inwoonster van Sion sê.+ ‘En mag my bloed op die inwoners van Galdeʹa wees!’ sal Jerusalem sê.”+
35 ‘Mag die geweld wat my en my liggaam aangedoen is, op Babilon wees!’ sal die inwoonster van Sion sê.+ ‘En mag my bloed op die inwoners van Galdeʹa wees!’ sal Jerusalem sê.”+