Esegiël 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En jy moet dit beleër+ en ’n beleëringsmuur daarteen bou+ en ’n beleëringskans daarteen opwerp+ en leërkampe daarteen opstel en rondom stormramme daarteen oprig.+
2 En jy moet dit beleër+ en ’n beleëringsmuur daarteen bou+ en ’n beleëringskans daarteen opwerp+ en leërkampe daarteen opstel en rondom stormramme daarteen oprig.+