Esegiël 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En wat die owerste betref wat in hulle midde is, op die skouer sal hy in die donker sy bagasie dra en uitgaan; deur die muur sal hulle breek om dit daardeur uit te bring.+ Sy gesig sal hy bedek sodat hy nie met sy oog die aarde sien nie.’
12 En wat die owerste betref wat in hulle midde is, op die skouer sal hy in die donker sy bagasie dra en uitgaan; deur die muur sal hulle breek om dit daardeur uit te bring.+ Sy gesig sal hy bedek sodat hy nie met sy oog die aarde sien nie.’