Esegiël 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Sê vir dié wat met witkalk pleister dat dit sal val. ’n Oorstromende stortreën sal beslis kom, en julle, o haelstene, sal val, en ’n vlaag windstorms sal dit regdeur laat kraak.+
11 “Sê vir dié wat met witkalk pleister dat dit sal val. ’n Oorstromende stortreën sal beslis kom, en julle, o haelstene, sal val, en ’n vlaag windstorms sal dit regdeur laat kraak.+