Esegiël 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En deur ’n groot krygsmag en deur ’n talryke vergadering sal Farao hom nie in die oorlog doeltreffend laat optree nie,+ deur ’n beleëringskans op te werp en deur ’n beleëringsmuur te bou, ten einde baie siele uit te roei.+
17 En deur ’n groot krygsmag en deur ’n talryke vergadering sal Farao hom nie in die oorlog doeltreffend laat optree nie,+ deur ’n beleëringskans op te werp en deur ’n beleëringsmuur te bou, ten einde baie siele uit te roei.+