Esegiël 23:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hulle sal in haat teen jou optree en alles waarvoor jy geswoeg het, wegneem en jou naak en ontbloot agterlaat;+ en die naaktheid van jou dade van hoerery en jou losbandige gedrag en jou dade van prostitusie sal ontbloot word.+
29 En hulle sal in haat teen jou optree en alles waarvoor jy geswoeg het, wegneem en jou naak en ontbloot agterlaat;+ en die naaktheid van jou dade van hoerery en jou losbandige gedrag en jou dade van prostitusie sal ontbloot word.+