Esegiël 23:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Die beker van jou suster sal jy drink, die diep en wye beker.+ Jy sal ’n voorwerp van gelag en bespotting word, aangesien die beker baie bevat.+
32 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Die beker van jou suster sal jy drink, die diep en wye beker.+ Jy sal ’n voorwerp van gelag en bespotting word, aangesien die beker baie bevat.+