22 En jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou,+ o Sidon, en ek sal beslis in jou midde verheerlik word;+ en mense sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek strafgerigte in hom voltrek+ en deur middel van hom geheilig word.+