Esegiël 36:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 “En wat jou betref, o mensekind, profeteer oor die berge van Israel, en jy moet sê: ‘O berge van Israel,+ hoor die woord van Jehovah.
36 “En wat jou betref, o mensekind, profeteer oor die berge van Israel, en jy moet sê: ‘O berge van Israel,+ hoor die woord van Jehovah.