Esegiël 36:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En mense sal beslis sê: “Die land daar wat verwoes was, het soos die tuin van Eden+ geword, en die stede wat woes gelê het en wat verwoes en afgebreek was, is versterk; hulle word bewoon.”+
35 En mense sal beslis sê: “Die land daar wat verwoes was, het soos die tuin van Eden+ geword, en die stede wat woes gelê het en wat verwoes en afgebreek was, is versterk; hulle word bewoon.”+