9 En hy het vir my gesê: “Profeteer vir die wind. Profeteer, o mensekind, en jy moet vir die wind sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kom uit die vier windstreke, o wind, en blaas op hierdie mense wat doodgemaak is,+ sodat hulle lewend kan word.”’”+