Esegiël 40:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die kamer vir die wagte was een riet lank en een riet breed, en tussen die kamers vir die wagte+ was daar vyf el; en die drumpel van die poort langs die portaal van die poort aan die binnekant was een riet.
7 En die kamer vir die wagte was een riet lank en een riet breed, en tussen die kamers vir die wagte+ was daar vyf el; en die drumpel van die poort langs die portaal van die poort aan die binnekant was een riet.