-
Esegiël 40:42Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
42 En die vier tafels vir die heelbrandoffer was van gekapte klip. Die lengte was anderhalf el, en die breedte anderhalf el, en die hoogte een el. Daarop het hulle ook die gereedskap neergesit waarmee hulle die heelbrandoffer en die offerande geslag het.
-