Esegiël 41:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die gesig van ’n mens was na die palmboomfiguur toe aan hierdie kant, en die gesig van ’n jong maanhaarleeu was na die palmboomfiguur toe aan die ander kant;+ hulle was rondom in die hele huis gegraveer.
19 En die gesig van ’n mens was na die palmboomfiguur toe aan hierdie kant, en die gesig van ’n jong maanhaarleeu was na die palmboomfiguur toe aan die ander kant;+ hulle was rondom in die hele huis gegraveer.