Esegiël 46:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die owerste mag niks van die erfdeel van die volk neem om hulle uit hulle besitting te verdring nie.+ Uit sy eie besitting moet hy sy seuns ’n erfdeel gee, sodat my volk nie verstrooi word, elkeen uit sy besitting nie.’”+
18 En die owerste mag niks van die erfdeel van die volk neem om hulle uit hulle besitting te verdring nie.+ Uit sy eie besitting moet hy sy seuns ’n erfdeel gee, sodat my volk nie verstrooi word, elkeen uit sy besitting nie.’”+