Daniël 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daarop het die Galdeërs in die Aramese taal met die koning gepraat:+ “O koning, bly lewe, ja, vir onbepaalde tye.+ Sê vir u knegte wat die droom is, en ons sal die uitlegging openbaar.”+
4 Daarop het die Galdeërs in die Aramese taal met die koning gepraat:+ “O koning, bly lewe, ja, vir onbepaalde tye.+ Sê vir u knegte wat die droom is, en ons sal die uitlegging openbaar.”+