Daniël 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U, o koning, het die bevel gegee dat elke mens wat die geluid van die horing, die fluit, die siter, die driehoekige harp, die snaarinstrument en die doedelsak en allerhande musiekinstrumente hoor,+ moet neerval en die goue beeld moet aanbid;
10 U, o koning, het die bevel gegee dat elke mens wat die geluid van die horing, die fluit, die siter, die driehoekige harp, die snaarinstrument en die doedelsak en allerhande musiekinstrumente hoor,+ moet neerval en die goue beeld moet aanbid;