-
Daniël 4:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 “Toe was Daniël, wie se naam Beltʹsasar is,+ ’n oomblik verstom, en sy gedagtes het hom begin bang maak.+
“Die koning het geantwoord en gesê: ‘O Beltʹsasar, laat die droom en die uitlegging jou nie bang maak nie.’+
“Beltʹsasar het geantwoord en gesê: ‘O my heer, mag die droom van toepassing wees op dié wat u haat, en sy uitlegging op u teenstanders.+
-