-
Daniël 11:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 “En wat sy seuns betref, hulle sal hulle gereedmaak en ’n menigte groot krygsmagte versamel. En wanneer hy kom, sal hy beslis kom en oorstroom en deurtrek. Maar hy sal teruggaan, en hy sal die hele pad tot by sy vesting slaggereed bly.
-