Hosea 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ons sal ken, ons sal daarna streef om Jehovah te ken.+ Soos die dagbreek+ is sy uitgang stewig gevestig.+ En hy sal soos ’n stortreën na ons toe kom;+ soos ’n lentereën wat die aarde deurweek.”+ Hosea Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:3 Jehovah se dag, bl. 66-67 Die Wagtoring,2005/11/15, bl. 22-23
3 En ons sal ken, ons sal daarna streef om Jehovah te ken.+ Soos die dagbreek+ is sy uitgang stewig gevestig.+ En hy sal soos ’n stortreën na ons toe kom;+ soos ’n lentereën wat die aarde deurweek.”+