Amos 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sal ’n leeu in die woud brul wanneer hy geen prooi het nie?+ Sal ’n jong maanhaarleeu sy stem uit sy skuilplek laat hoor as hy hoegenaamd niks gevang het nie?
4 Sal ’n leeu in die woud brul wanneer hy geen prooi het nie?+ Sal ’n jong maanhaarleeu sy stem uit sy skuilplek laat hoor as hy hoegenaamd niks gevang het nie?