Amos 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Amos geantwoord en vir Amaʹsia gesê: “Ek was nie ’n profeet nie, en ook was ek nie die seun van ’n profeet nie;+ maar ek was ’n veewagter+ en ’n prikker van die vye van wildevyebome. Amos Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:14 Die Wagtoring,2007/2/1, bl. 16 2004/11/15, bl. 10
14 Toe het Amos geantwoord en vir Amaʹsia gesê: “Ek was nie ’n profeet nie, en ook was ek nie die seun van ’n profeet nie;+ maar ek was ’n veewagter+ en ’n prikker van die vye van wildevyebome.