Sefanja 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En dit sal ’n streek vir die oorblywendes van die huis van Juda word.+ Hulle sal daarop wei. In die huise van Asʹkelon sal hulle saans uitgestrek lê. Want Jehovah hulle God sal sy aandag op hulle rig+ en beslis hulle gevangenes laat terugkeer.”+
7 En dit sal ’n streek vir die oorblywendes van die huis van Juda word.+ Hulle sal daarop wei. In die huise van Asʹkelon sal hulle saans uitgestrek lê. Want Jehovah hulle God sal sy aandag op hulle rig+ en beslis hulle gevangenes laat terugkeer.”+