Sefanja 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Ek het nasies uitgeroei; hulle hoektorings is in puin gelê. Ek het hulle strate verwoes, sodat niemand daar deurgetrek het nie. Hulle stede is woes gelê, sodat daar geen mens was nie, sodat daar geen inwoner was nie.+ Sefanja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:6 Die Wagtoring,2001/2/15, bl. 22
6 “Ek het nasies uitgeroei; hulle hoektorings is in puin gelê. Ek het hulle strate verwoes, sodat niemand daar deurgetrek het nie. Hulle stede is woes gelê, sodat daar geen mens was nie, sodat daar geen inwoner was nie.+