Sagaria 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Op die vier-en-twintigste dag van die elfde maand, dit is die maand Sebat, in die tweede jaar van Dariʹus,+ het die woord van Jehovah gekom tot Sagariʹa,+ die seun van Beregʹja, die seun van Iddo,+ die profeet, en gesê: Sagaria Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:7 ’n Studiegids vir God se Woord, bl. 64
7 Op die vier-en-twintigste dag van die elfde maand, dit is die maand Sebat, in die tweede jaar van Dariʹus,+ het die woord van Jehovah gekom tot Sagariʹa,+ die seun van Beregʹja, die seun van Iddo,+ die profeet, en gesê: