14 “En vervloek is hy wat listig optree wanneer daar ’n manlike dier in sy kudde is en hy ’n gelofte doen en ’n gebreklike dier aan Jehovah offer.+ Want ek is ’n groot Koning”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “en my naam sal vreesinboesemend onder die nasies wees.”+