Matteus 12:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hy het hulle gedagtes geken+ en vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes,+ en elke stad of huis wat teen homself verdeeld is, sal nie bly staan nie. Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:25 Die Wagtoring,2002/9/1, bl. 11-12
25 Hy het hulle gedagtes geken+ en vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes,+ en elke stad of huis wat teen homself verdeeld is, sal nie bly staan nie.