Matteus 14:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Toe die manne van daardie plek hom herken, het hulle in daardie hele omliggende gebied uitgestuur, en die mense het al die siekes na hom toe gebring.+
35 Toe die manne van daardie plek hom herken, het hulle in daardie hele omliggende gebied uitgestuur, en die mense het al die siekes na hom toe gebring.+