Matteus 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ’n Goddelose en owerspelige geslag hou aan om ’n teken te soek, maar dit sal geen teken gegee word nie,+ behalwe die teken van Jona.”+ Daarop het hy weggegaan en hulle agtergelaat.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 16:4 “Hele Skrif”, bl. 153, 154-155
4 ’n Goddelose en owerspelige geslag hou aan om ’n teken te soek, maar dit sal geen teken gegee word nie,+ behalwe die teken van Jona.”+ Daarop het hy weggegaan en hulle agtergelaat.+