Matteus 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Want die koninkryk van die hemele is soos ’n man, ’n huisheer, wat vroeg in die oggend uitgegaan het om werkers vir sy wingerd+ te huur. Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 20:1 Jesus – Die weg, bl. 226 Die Wagtoring,1989/8/15, bl. 8
20 “Want die koninkryk van die hemele is soos ’n man, ’n huisheer, wat vroeg in die oggend uitgegaan het om werkers vir sy wingerd+ te huur.