Matteus 21:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die doop deur Johannes, uit watter bron was dit? Uit die hemel of uit die mense?”+ Maar hulle het onder mekaar begin redeneer en gesê: “As ons sê: ‘Uit die hemel’, sal hy vir ons sê: ‘Waarom het julle hom dan nie geglo nie?’+
25 Die doop deur Johannes, uit watter bron was dit? Uit die hemel of uit die mense?”+ Maar hulle het onder mekaar begin redeneer en gesê: “As ons sê: ‘Uit die hemel’, sal hy vir ons sê: ‘Waarom het julle hom dan nie geglo nie?’+