Matteus 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy is nie hier nie, want hy is opgewek,+ soos hy gesê het. Kom, kyk na die plek waar hy gelê het.