Markus 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom het, het gesê: “Hy het Beëlʹsebub, en deur middel van die heerser van die demone dryf hy die demone uit.”+
22 En die skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom het, het gesê: “Hy het Beëlʹsebub, en deur middel van die heerser van die demone dryf hy die demone uit.”+