Markus 14:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 14:65 Die Wagtoring,2011/8/15, bl. 14
65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+