Lukas 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Bring dan vrugte voort wat by berou pas.+ En moenie by julleself begin sê: ‘Ons het Abraham as vader’ nie. Want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham te verwek.
8 Bring dan vrugte voort wat by berou pas.+ En moenie by julleself begin sê: ‘Ons het Abraham as vader’ nie. Want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham te verwek.