Lukas 11:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Julle is beslis getuies van die dade van julle voorvaders en tog stem julle daarmee in,+ want hulle het die profete doodgemaak,+ maar julle bou hulle grafte.
48 Julle is beslis getuies van die dade van julle voorvaders en tog stem julle daarmee in,+ want hulle het die profete doodgemaak,+ maar julle bou hulle grafte.