Lukas 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Let goed daarop dat die rawe+ nie saad saai of oes nie, en hulle het geen pakhuis of voorraadskuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle tog werd as voëls?+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:24 Die Wagtoring,2010/8/1, bl. 29
24 Let goed daarop dat die rawe+ nie saad saai of oes nie, en hulle het geen pakhuis of voorraadskuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle tog werd as voëls?+