Lukas 12:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Verkoop+ die goed wat aan julle behoort en gee barmhartigheidsgawes.+ Maak vir julle beurse wat nie verslyt nie, ’n onuitputlike skat in die hemele,+ waar geen dief naby kom of mot verteer nie. Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:33 Grootste mens, hfst. 78
33 Verkoop+ die goed wat aan julle behoort en gee barmhartigheidsgawes.+ Maak vir julle beurse wat nie verslyt nie, ’n onuitputlike skat in die hemele,+ waar geen dief naby kom of mot verteer nie.