Lukas 20:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Maar dat die dooies opgewek word, het ook Moses onthul, in die verslag oor die doringbos,+ wanneer hy Jehovah ‘die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ noem.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 20:37 Die Wagtoring,2005/5/1, bl. 13
37 Maar dat die dooies opgewek word, het ook Moses onthul, in die verslag oor die doringbos,+ wanneer hy Jehovah ‘die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ noem.+