Lukas 22:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 En die Here het omgedraai en Petrus aangekyk, en Petrus het die woord van die Here onthou toe hy vir hom gesê het: “Voordat ’n haan vandag kraai, sal jy my drie keer verloën.”+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 22:61 Volg hulle geloof na, bl. 196 Die Wagtoring,2010/4/1, bl. 21 Grootste mens, hfst. 120
61 En die Here het omgedraai en Petrus aangekyk, en Petrus het die woord van die Here onthou toe hy vir hom gesê het: “Voordat ’n haan vandag kraai, sal jy my drie keer verloën.”+