Johannes 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hy wat uit homself spreek, soek sy eie heerlikheid; maar hy wat die heerlikheid+ soek van die een wat hom gestuur het, hy is waaragtig, en daar is geen onregverdigheid in hom nie. Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:18 Die Wagtoring,2006/5/1, bl. 24-25
18 Hy wat uit homself spreek, soek sy eie heerlikheid; maar hy wat die heerlikheid+ soek van die een wat hom gestuur het, hy is waaragtig, en daar is geen onregverdigheid in hom nie.